Contact Us:
Fruitsip (Zach Joubert)
Biltong and Fruit Juice Delivered in Pretoria East
Zach Joubert
0833460603 0833460603
fruitsip@absamail.co.za


Lynnwood
Pretoria East

Fruitsip (Zach Joubert) Logo
 
 
( Fruitsip (Zach Joubert)
Biltong and Fruit Juice Delivered in Pretoria East
)
 
February 18, 2018, 5:09 am
 
Want ek kan nog steeds!

Uitgestel maar nie afgestel!

Zachie het ongelukkig verkoue gekry wat sy hart aangetas het. Die partytjie word nie meer op sy verjaarsdag, 31 Julie, gehou nie maar op 'n later datum.

Sodra Zach gesond genoeg is om sy eie partytjie by te woon. Ons sal die datum hier aankondig.


Zachie word 40 op die 31ste Julie 2010. Kom vier dit asseblief saam met ons!

Ons het die band Murg bespreek. 

Cover charge is R60. 

Begin 18:30

Steak and Ale Centurion

Die band!

 

 

Hier is 'n voorsmakie van die band Murg se musiek:

 

 

 

Sien meer op hulle website:

//www.murgband.co.za

Aanwysing na Steak and Ale.

Sien hul website asb

//www.steakandale.co.za

 

Terug Terug na bo
 
Website Links
 
Produkte te koop
 
 
 
     

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 63857 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap

Copyright © 2018 Fruitsip (Zach Joubert). All Rights Reserved.