Die beste biltong in Pretoria (is seker die beste biltong in die wêreld?). Pakkie is ongeveer 100 gram @ R190 Per kilogram. R20 per pakkie, afgelewer. Ek verkoop soos u verkies d.w.s. heel of gekerf. Die nuutste toevoeging is Chilli bites.
The best Biltong in Pretoria (is probably the best biltong in the world?). Each packet is approximately 100 grams @ R190 per kilogram, i.e. R20 per packet, delivered. I sell according to your preference e.g. whole or carved. The latest addition is Chilli bites.
Payment: Electronic Transfer or COD.
Betaling: Kontant by aflewering of per elektroniese oorplasing.