Contact Us:
Fruitsip (Zach Joubert) Biltong and Fruit Juice Delivered in Pretoria East Zach Joubert 0833460603 | 0833460603 fruitsip@absamail.co.za
Lynnwood Pretoria East
Fruitsip (Zach Joubert) Biltong and Fruit Juice Delivered in Pretoria East
May 21, 2012, 5:41 am
Zachie se 40ste
Want ek kan nog steeds!
Uitgestel maar nie afgestel!
Zachie het ongelukkig verkoue gekry wat sy hart aangetas het. Die partytjie word nie meer op sy verjaarsdag, 31 Julie, gehou nie maar op 'n later datum.
Sodra Zach gesond genoeg is om sy eie partytjie by te woon. Ons sal die datum hier aankondig.
Zachie word 40 op die 31ste Julie 2010. Kom vier dit asseblief saam met ons!
Ons het die band Murg bespreek.
Cover charge is R60.
Begin 18:30
Steak and Ale Centurion
Die band!
Hier is 'n voorsmakie van die band Murg se musiek: