Fruitsip Lemoensap Konsentraat / Orange concentrate
As jy in groot maat by my konsentrate bestel dws 12 blikke per bestelling, dan kos die 12 blikke konsentrate slegs R420.00 ongeag watse geure jy wil bestel solank die eenmalige bestelling se totaal 12 blikke is. Dws dit kan 3 Lemoen + 3 Pons + 3 Veselperkse + 3 Koejawel blikke = 12 blikke wees.
|