Spesiale Fonds Insameling - Spraakmasjien
Soos in die Beeld van 30 Julie 2010 berrig is Zachie van sy spraakmasjien wat tussen 8,000 en 15,000 USD Dollar kos beroof. Sonder die masjien is dit amper onmoontlik vir Zachie om te kan kommunikeer.
Dra asseblief by tot die aankoop van 'n nuwe spraakmasjien.
Bank details:
ABSA
Zach Joubert
Acc No 9228883964
Branch: 632005
Type: Absa Electronic
Voltooi asseblief die vorm sodat ons jou naam en bedrag op hierdie bladsy kan adverteer. (Om goeie kontrole oor die insameling en aanwending van die spesiale fonds geld te verseker en ook om dankie te se aan u en of u maatskappy.)